Bestintern1

onregmatige debietorder

Name of Complainant Bettie van Aswegen
Date of ComplaintAugust 8, 2021
Name(s) of companies complained against
Category of complaint Cyber Crime
Permanent link of complaint Right click to copy link

Bestintern1 trek sonder my toestemming elk maand R179-00 met ‘n debietorder van my bankrekening af. Die bank gee my net die nommer: 031582852, en reken hulle kan niks doen. Kry geen antwoord by daardie nommer. Ek het die bank darem sover gekry om die debietorder terug te skryf, maar moet elke maand R8-00 bankfooie betaal. […]

Read More...