Name of Complainant | |
Date of Complaint | August 8, 2021 |
Name(s) of companies complained against | Bestintern1 |
Category of complaint | Cyber Crime |
Permanent link of complaint | Right click to copy link |
Share your complaint on social media for wider reach | |
Bestintern1 trek sonder my toestemming elk maand R179-00 met ‘n debietorder van my bankrekening af. Die bank gee my net die nommer: 031582852, en reken hulle kan niks doen. Kry geen antwoord by daardie nommer.
Ek het die bank darem sover gekry om die debietorder terug te skryf, maar moet elke maand R8-00 bankfooie betaal. Iemand moet hulle kan opspoor!